1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Fisio- en chiroterapie, meervoudige motiewe en die strafregtelike beskerming van psigoseksuele outonomie : aantekeninge

USD

 

Abstract

In die saak ((2002) 158 CCC (3d) 216 (Ontario CA)), wat onlangs voor 'n appèlhof van die deelstaat Ontario in Kanada gedien het, het die volgende feitestel na vore getree: Die beskuldigde, B, is skuldig bevind op 13 klagtes van seksuele aanranding van pasiënte wat plaasgevind het oor 'n tydperk van 10 jaar tussen 1989 en 1999 terwyl hy as gelisensieerde chiropraktisyn gepraktiseer het. In geval van die meeste slagoffers (pasiënte) het die seksuele aanranding by meer as een geleentheid plaasgevind. Elf van die slagoffers was volwassenes terwyl die ander twee in die middel van hulle tienerjare was. Die slagoffers het B vir behandeling vir 'n verskeidenheid kwale of toestande besoek, waaronder pynverligting of -uitskakeling vir ongelukverwante beserings en vir behandeling van pyn wat ondervind is deur die pasiënt na 'n doodgeboorte. Afgesien van liggaamlike probleme het die meeste slagoffers ook angs en emosionele ongerief ondervind.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2004/1/EJC54879
2004-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error