1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The South African conflict rule for proprietary consequences of marriage : learning from the German experience

USD

 

Abstract


In hierdie artikel word voorspel dat die Suid-Afrikaanse konflikreël vir die vermoënsregtelike gevolge van die huwelik, naamlik dat dit deur die , wat verwys na die man se domisilie tydens huweliksluiting, bepaal word, ongrondwetlik verklaar sal word op grond van die grondwetlike beginsel van geslagsgelykheid. Indien daar geen reël bestaan om die gaping te vul nie kan dit tot konflik chaos aanleiding gee. Die skrywer voer aan dat die Duitse ervaring op hierdie gebied waardevolle insigte vir die hervormingsproses kan bied.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2004/1/EJC54883
2004-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error