1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The myth of director appointment by shareholders and shareholder activism in listed companies

USD

 

Abstract


In hierdie artikel word oorweeg of daar ruimte bestaan vir aandeelhouers om as waghonde op te tree om bestuursverantwoordingspligtigheid ter wille van 'n goeie korporatiewe bestuurstelsel te bevorder. Dit word gedoen teen die agtergrond van 'n inleidende bespreking van die skeiding tussen eienaarskap en beheer (par 2). Verskillende metodes wat aandeelhouers kan gebruik om as aandeelhouers op te tree word bespreek (par 3). Daar word oorweeg of aandeelhouers geskik is vir effektiewe korporatiewe beheer (par 4) en of hulle bereid is om te litigeer om 'n maatskappybestuur kort te vat vir optrede wat die maatskappy benadeel (par 5). Talle maatskappye stort in duie omdat die beginsels van goeie korporatiewe bestuur nie gevolg word nie. Vanweë hulle direkte belang in die sukses van 'n maatskappy is die versuim van aandeelhouers om op te tree tot hulle eie nadeel. Suid-Afrikaanse beleggers moet kennis neem van oorsese ontwikkelings.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2004/1/EJC54884
2004-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error