1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Internet law : metatags and trade mark infringement (part 2)

USD

 

Abstract


Die doel van hierdie artikel is om vas te stel of sekere gebruike van "metatags", dit wil sê woorde wat gebruik word in 'n webblad se programmatuurtaal om soekenjins ("search engines") 'n aanduiding te gee van die inhoud van die webblad, skending van die Wet op Handelsmerke 1994 van 1993 en / of onregmatige mededinging daarstel. Daar word gelet op verskeie Amerikaanse hofsake wat gehandel het met hierdie onderwerp. Dit word gevolg deur 'n toepassing van die Suid-Afrikaanse reg op verskeie feitestelle.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2004/1/EJC54887
2004-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error