1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Dismissal of executive directors : comparing principles of company law and labour law

USD

 

Abstract


Hierdie artikel ondersoek die bepalings van die Maatskappyewet en die Wet op Arbeidsverhoudinge wat verband hou met die ontslag van uitvoerende direkteure. Die verskille tussen maatskappyereg- en arbeidsregbeginsels word uitgewys en daar word aanbeveel dat ag geslaan word op werknemers se grondwetlike reg op billike arbeidspraktyke tydens die ontslag van uitvoerende direkteure. Dit word ook aan die hand gedoen dat maatskappyereg deur arbeidsreg beïnvloed word met betrekking tot die ontslag van uitvoerende direkteure uit die amp van direkteur.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2004/1/EJC54888
2004-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error