1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Aanspreeklikheid van die massamedia weens laster : die nalatigheidsvraag : regspraak

USD

 

Abstract

In (1998 4 SA 1196 (HHA) 1205 ev 1210-1211) het die hof prontuit erken dat sy standpunt in (1982 3 SA 146 (A)), wat aanspreeklikheid van die massamedia vir laster op 'n strikte of skuldlose grondslag geplaas het, duidelik verkeerd is (omdat dit vryheid van uitdrukking te veel aan bande lê: sien ook 62B) en daarom hersien moet word. Appèlregter Hefer is egter nie bereid om bloot die gemeenregtelike posisie van aanspreeklikheid gebaseer op te herstel nie, aangesien die media hulle dan te maklik - selfs waar hulle nalatig opgetree het - met sukses op afwesigheid van onregmatigheidsbewussyn as element van opset sou kon beroep. Gevolglik besluit hy (1213-1214) om nalatigheid as aanspreeklikheidsgrondslag te erken, 'n ontwikkeling wat ook die groen lig in (2002 5 SA 401 (KH)) gekry het.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2004/2/EJC54892
2004-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error