1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The role of non-governmental organizations in the protection of human rights in South Africa

Volume 2004, Issue 2
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract


In hierdie artikel word die aktiwiteite van nie-regeringsorganisasies ten opsigte van die beskerming van menseregte in Suid-Afrika ondersoek, die probleme en uitdagings waarmee hulle te kampe het word geïdentifiseer en die vooruitsigte vir hulle toekomstige bedrywighde word bespreek. Vooraf word 'n oorsig gegee van die funksionering van menseregte nie-regeringsorganisasies binne internasionale streekstelsels en ingevolge internasionale menseregte verdrae. Daarna word die aard en bedrywighede toegelig van 'n tiental internasionale en nasionale organisasies wat in Suid-Afrika werk. Die belangrikste probleem van die organisasies sluit 'n gebrek aan geld en ander hulpbronne wat hulle vermoë beïnvloed om hulle funksies ten opsigte onder andere veldtogte, ondersoeke en monitering behoorlik te behartig. 'n Aantal organisasies het reeds as gevolg hiervan ontbind. Organisasies word soms gekritiseer omdat hulle hoofsaaklik op burgerlike en politieke regte konsentreer, maar 'n toenemende aantal beywer hulle ook vir die sosiale en ekonomiese regte. Verdere probleme sluit in dat die meeste organisasies slegs in stedelike gebiede werk en dat hulle onderlinge verhouding soms sleg is. Nietemin sal die rol van nie-regeringsorganisasies vir die bevordering en beskerming van menseregte van kritiese belang bly. Alles dui daarop dat die organisasies met duidelike doelwitte sal voortbestaan en waardevolle bydraes sal lewer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2004/2/EJC54898
2004-01-01
2017-06-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error