1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The beneficiary's bank and beneficiary described by name and number : liability chain and liability standard in wire transfers (part 2)

USD

 

Abstract


Die artikel handel oor aspekte rondom die identifikasie van die begunstigde in die laaste betalingsopdrag in 'n kredietoordrag ontvang deur die laaste bank in die oordragketting (die begunstigde se bank), die pligte van die begunstigde se bank in geval van 'n dubbelsinnige beskrywing van die begunstigde in die betalingsopdrag en die aanspreeklikheid van die begunstigde se bank in geval van pligsversuim. 'n Begunstigde kan in 'n betalingsopdrag aangedui word by wyse van naam, rekeningnommer, of beide. Die outeur bespreek die ongerapporteerde Suid-Afrikaanse saak en ondersoek hoe die saak hanteer sou word in terme van artikel 4A van die . Die pligte van die begunstigde se bank met betrekking tot onduidelike of dubbelsinnige instruksies word vervolgens bespreek. Die outeur doen aan die hand dat die behoeftes van deelnemers aan moderne betalingstelsels verkieslik deur moderne wetgewing bevredig moet word. Wetgewing soos artikel 4A, met die nodige wysigings, sou die mees gepaste oplossing vir die geskilpunte in die -saak wees.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2004/2/EJC54903
2004-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error