1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Comparative studies of federalism : opportunities and limitations as applied to the protection of cultural groups

USD

 

Abstract


Die artikel gee 'n bondig oorsig van resente internasionale ontwikkelinge in die teorie en toepassing van federalisme in die algemeen en in besonder hoe die konsep aangewend kan word in die beskerming van kultuurgroepe. 'n Onderskeid word getref tussen "federasie" as 'n netwerk van institusionele en "federalisme" as 'n proses van interregerings . verwys na spesifieke regeringstrukture soos streekregerings, tweekamerparlemente en grondwetlike howe, terwyl verwys na die wyse waarop regeringstrukture verbind en vervleg is in 'n netwerk van interowerheidsverhoudinge. "Federalisme" is in vele opsigte omrede dit op soveel unieke maniere neerslag vind in verskillende lande. Daar is geen enkele van federasie nie. Federasie en federalisme bied unieke geleentheid aan kultuurgroepe om op 'n geografiese en/of persoonlike basis beskerm te word. 'n Bondige oorsig word gegee van die moontlikhede asook die risiko's verbonde aan die onderskeie modelle. Die artikel sluit af met 'n samevatting van die waarde wat geput kan word uit die vergelykende analise van federale modelle, maar wys daarop dat daar bepaalde risiko's is waarmee die navorser en praktisyn rekening moet hou.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2004/2/EJC54904
2004-01-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error