1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Abandonnering van eiendomsreg op grond en aanspreeklikheid vir grondbelasting : aantekeninge

USD

 

Abstract

Eiendomsreg as "moederreg" van saaklike regte is in die gemenereg en sekerlik in die tipiese Westerse beskawing 'n wesenlike bestanddeel van die vermoënsregte van 'n regsubjek waaruit sy totale bateposisie saamgestel word. 'n Persoon se deelname aan die regs- en handelsverkeer is grootliks afhanklik nie alleen van sy formele handelingsbevoegdheid nie, maar ook van sy vermoënsposisie ten einde regte te kan bekom en prestasieverpligtinge jeens ander regsubjekte te kan nakom. Nie om dowe neute nie boet 'n insolvent 'n wesenlike deel van sy handelingsbevoegdheid in met sy verklaarde bankrotskap. Hy kan daarna sonder die verlore kredietwaardigheid net nie meer dieselfde aantreklikheid as potensiële besigheidsteenparty as voorheen hê nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2004/4/EJC54924
2004-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error