1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The transformative nature of the right to education

USD

 

Abstract


Hierdie studie behels 'n bespreking van die reg op onderwys soos verseker in artikel 29 van die grondwet van 1996. Spesifiek word daar gefokus op transformasie as sentrale tema van die grondwet en hoe hierdie begrip die interpretasie van alle fundamentele regte beinvloed, spesifiek die reg op onderwys. Deur transformasie te vereenselwig met die reg op onderwys word individue in staat gestel om ander fundamentele regte ten volle te benut ten einde 'n menseregte kultuur daar te stel.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2004/4/EJC54926
2004-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error