1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Balancing constitutional stability and flexibility : an evaluation of the constitutional amendment procedures

USD

 

Abstract


Elke staatsregtelike stelsel in die wêreld behoort behoorlik voorsiening te maak vir 'n balans tussen die beskerming van die stelsel aan die een en die toelating van toekomstige wysigings van die stelsel aan die ander kant. Die sukses van 'n bepaalde stelsel hang ten nouste saam met die wyse waarop so 'n balans tussen stabiliteit en buigsaamheid bereik word. Hierdie artikel ondersoek die bepalings van die Suid-Afrikaanse grondwet en ontleed die balans tussen beskermingsmaatreëls en wysingingsmoontlikhede. Die gevolgtrekking is dat die huidige stelsel nie 'n aanvaarbare balans verseker nie en dat oorweging geskenk behoort te word aan die wysiging van die grondwet om vir 'n beter balans voorsiening te maak.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2004/4/EJC54929
2004-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error