1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Poor tenants in Rome : losers all the way? (part 2)

USD

 

Abstract


Hierdie artikel gee 'n historiese oorsig oor die praktiese en juridiese probleme en omstandighede van die arm stedelike bevolking van antieke Rome. Aansienlike probleme is versoosaak deur, onder andere, die geweldige bevolkingsgroei van die tyd, die gevolglike gebrek aan woonspasie, die uitbuitingspraktyke van huiseienaars en die armer mense se beperkte toegang tot die regstelsel. Met verloop van tyd het die stadsowerhede egter toenemend bewus geword van hulle amptelike verantwoordelikhede teenoor die stadsbewoners wat gelei het onder andere tot die instelling van bouregulasies en 'n brandweerdiens.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2004/4/EJC54931
2004-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error