1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Ontbindende voorwaarde, koop van grond en verjaring : aantekeninge

USD

 

Abstract

Beperkende voorwaardes wat aan die oordrag van grond gekoppel word, is nie onbekend aan die Suid-Afrikaanse reg nie. In meerdere uitsprake moes die hooggeregshofreeds bepaal of die tersake klousule aan die "reghebbende" verkoper 'n saaklike reg verleen al dan nie. (Vgl oa 1986 4 SA 251 (K); 1990 4 SA 614 (K); 1997 2 SA 784 (T) en 1999 2 SA 419 (T).) Die tipiese beperkende voorwaardes hou meestal verband met die beperkte benutting van die perseel. Daar mag byvoorbeeld nie op enige van die tersake erwe in die voorgestelde woongebied 'n drankwinkel of algemene handelsaak opgerig word wat sou kon meeding met die drankwinkel of handelsaak van die verkoper op sy perseel nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2005/1/EJC54938
2005-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error