1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Handelsremedies in die internasionale handelsreg : aantekeninge

USD

 

Abstract

Lank voordat die Wêreldhandelsorganisasie [WHO] in die lewe geroep is, is reeds pogings aangewend om onregverdige en onbillike praktyke van internasionale handelaars en regerings te beperk. Die Algemene Ooreenkoms oor Tariewe en Handel [AOTH] () van 1947 het in hierdie verband 'n groot rol gespeel. Die verdrag wat die Wêreldhandelsorganisasie daarstel, saamgelees met die verskillende tersake ooreenkomste, verskaf tans die raamwerk waarbinne internasionale handel in goedere en dienste plaasvind en waarbinne immaterieelgoedereregte beskerm word.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2005/1/EJC54940
2005-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error