1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - African customary law of intestate succession and gender (in)equality

USD

 

Abstract


In hierdie artikel let die outeurs op die grondwetlikheid, al dan nie, van die reels onderliggend aan Afrika gewoonteregtelike erfopvolging, wat intestaat is. Ten spyte van die feit dat die reels telkemale onder die soeklig kom, kan die reels nie as ongrondwetlik geklassifiseer word, tensy daar 'n sisteem in die plek daarvan gestel word wat die familie steeds as primêre begunstigde van gewoonteregtelike erfopvolging beskerm nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2005/1/EJC54943
2005-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error