1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Possible remedies for shareholders when a company refuses to declare dividends or declare inadequate dividends

Volume 2005, Issue 1
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract


In die bydrae word ondersoek ofdie nie-verklaring van dividende of wanneer onvoldoende dividende verklaar word aanleiding kan gee tot geskikte remedies vir aandeelhouers. Daar word bevind dat dit besonder moeilik is vir 'n aandeelhouer om effektief deel te neem in die reserwes of opgehoopte waarde van 'n maatskappy. Die dividend-beleid van 'n maatskappy berus hoofsaaklik in die diskresie van die direksie en die aandeelhouers. Die feit dat die howe ongeneë is om met die interne sake van 'n maatskappy in te meng en die erkenning van die leerstuk van dominansie van die statute, lei daartoe dat aandeelhouers slegs in uitsonderlike omstandighede 'n remedie sal hê wanneer 'n maatskappy verseg om dividende te verklaar of onvoldoende dividende verklaar is. Hierdie remedies sluit in 'n reg om besluite aan te veg as dit nie geneem is in ooreenstemming met statutêre bepalings of bepalings in die statute nie; as die direkteure hul bevoegdhede vir 'n onbehoorlike ofontoelaatbare doel uitoefen; en as daar kragtens artikel 252 van die Maatskappywet onredelik benadelend, onregverdig of onbillik teenoor aandeelhouers opgetree is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2005/1/EJC54945
2005-01-01
2017-06-27

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error