1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die -saga kom tot 'n gelukkige einde : regspraak

USD

 

Abstract

Die belangrikste, en sekerlik die opspraakwekkendste, sake oor die verantwoordbaarheid van die staat om die reg op die liggaamlike integriteit en sekerheid van die persoon van sy burgers teen geweld deur derdes te beskerm, is die aangeleentheid in , wat in 1997 'n aanvang geneem en 'n sirkelroete gevolg het vanaf die hooggeregshof, via die hoogste hof van appèl ( 2001 1 SA 489 (HHA); sien Neethling "Die regsplig van die staat om die reg op die fisies-psigiese integriteit teen derdes te beskerm: Die korrekte benadering tot onregmatigheid, nalatigheid en feitelike kousaliteit" 2001 489) na die konstitusionele hof ( 2001 4 SA 938 (KH); sien Neethling en Potgieter "Toepassing van die grondwet op die deliktereg" 2002 265; Leinius en Midgley "The impact of the constitution on the law of delict" 2002 17; Pieterse "The right to be free from public or private violence after " 2002 27; Carpenter "The legacy - enhanced curial protection of the right to physical safety" 2003 252-256), terug na die hooggeregshof ( 2003 2 SA 656 (K)) en uiteindelik tot sy slotsom in onderhawige beslissing van die hoogste hof van appèl (sien 2004 3 SA 305 (HHA) 311D-312B vir 'n kort oorsig van die lotgevalle van die -aangeleentheid).

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2005/2/EJC54950
2005-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error