1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Enkele gedagtes oor 'n gepaste vonnis by manslag : aantekeninge

USD

 

Abstract

Die strafverhoorproses word hoofsaaklik in twee duidelik omlynde prosesse ingedeel. Ten eerste is daar die verhoor op die meriete van die saak waarin die hof moet bepaal of die betrokke aangeklaagde skuldig bevind moet word aan die ten laste gelegde klagte(s), al dan nie. Sou die hof bevind dat die beskuldigde onskuldig is - . Wanneer die beskuldigde egter skuldig bevind word aan 'n betrokke misdaad, volg die tweede baie belangrike proses. Die misdadiger wat tydens die verhoor deur 'n hof skuldig bevind is, moet ook deur 'n hof - as verlenging van die staatsgesag - 'n gepaste vonnis opgelê word.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2005/2/EJC54951
2005-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error