1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Borgverbande oftewel algemene notariële verbande en borgstelling : regspraak

USD

 

Abstract

Selfs deurwinterde juriste struikel verbasend maklik oor van die basiese beginsels van die sekerheidsreg. In beginsel word aanvaar dat geen sekerheidsreg (of dit oor persoonlike sekerheid of saaklike sekerheid handel, maak aan dié premis geen verskil nie), kan bestaan sonder voldoening aan die sogenaamde aksessoriteitsbeginsel nie. Hierdie beginsel erken die wesensaard van sekerheidstelling: die gekose sekerheidsfiguur moet dien ter versterking van 'n reeds bestaande vordering van die sekerheidsreghebbende teen die prestasieskuldenaar.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2005/3/EJC54966
2005-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error