1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - George N. Barrie

USD

 

Abstract

Professor GN Barrie was na voltooiing van sy LLB in 1964 aan die Universiteit van Pretoria enkele jare as aanklaer en staatsadvokaat in die departement van justisie werksaam, maar het hom reeds in 1967 by UNISA aangesluit toe hy sy inherente akademiese ingesteldheid nagegaan het. Hy was sedert 1969, dit wil sê vanaf byna die begin van die regsfakulteit van die RAU (1968) tot reg aan sy einde met die samesmelting van daardie universiteit tot die huidige Universiteit van Johannesburg (2004) 'n gerekende lid van dié regsfakulteit nadat hy van UNISA gewerf is.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2005/3/EJC54980
2005-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error