1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Essential Employment Discrimination Law, O.C. Dupper, C. Garbers, A.A. Landman, M. Christianson, A.C. Basson en E.M.L. Strydom (Reds.) : book review

USD

 

Abstract

Die area van diskriminasie hetsy in die werkplek of elders is moeilik om as 'n losstaande veld af te baken. In die arbeidsreg is dit egter meer doenbaar as in meeste ander gevalle; onder andere vanweë gespesialiseerde wetgewing wat van toepassing is. In Suid Afrika word die reg tot gelykheid gesien as 'n grondbeginsel van ons nuwe grondwetlike staat. In (1762) begin Jean-Jacques Rousseau met die volgende woorde: "Man was born free, and he is everywhere in chains" ( (2004-Penguin uitg) 2).

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2005/4/EJC54983
2005-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error