1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die dubbelsinnigheidsreël en die nalatigheidsvereiste by estoppel : regspraak

Volume 2005, Issue 4
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Tradisioneel word geleer dat eiendomsreg dermate hoog aangeslaan word in die Suid-Afrikaanse reg, dat slegs in buitengewone omstandighede die eienaar verhinder sal word om met die die beheer oor sy eiendom terug te vorder uit vreemde besit as aan die vereistes van daardie remedie voldoen word. (Sien 1956 3 SA 420 (A) 427C-D; 1970 1 SA 394 (A) 408H-409H; 1976 I SA 441 (A) 452A-C.)

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2005/4/EJC54987
2005-01-01
2017-01-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error