1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Grondwetlike bevoegdheidsverdeling : 'n stap agteruit vir provinsiale regering? : regspraak

Volume 2005, Issue 4
  • ISSN : 0257-7747
  • E-ISSN: 1996-2207
USD

 

Abstract

Ten spyte van die grondwetlik-verskanste status van die provinsies sedert die inwerkingtreding van die oorgangsgrondwet van 1993, die grondwetlike bevoegdheidsverdeling tussen die nasionale en provinsiale regerings en die formele voorsiening vir geregtelike kontrole daaroor, was daar uit die staanspoor huiwering om Suid-Afrika sonder meer tot 'n federasie te verklaar (sien die opsomming van standpunte en terminologie oor die Suid-Afrikaanse staatsvorm deur Rautenbach en Malherbe (2004) 273). Sedertdien het kommentators ook nie uit hulle pad gegaan om die provinsiale stelsel ongekwalifiseerd as 'n sukses te beskryf nie (sien bv Steytler "Concurrency and co-operative government: the law and practice in South Africa" 2001 241).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2005/4/EJC54989
2005-01-01
2017-12-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error