1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Verskuilde borgstellings en standaardkontrakte en : aantekeninge

USD

 

Abstract

Ondanks verkeerstekens wat aandui dat 'n mens 60 kilometer per uur in 'n stedelike gebied moet ry, snel menige motoriste meedoënloos voort. Sekere kinders verontagsaam ouerlike waarskuwings om hulle van bepaalde sonde-stigtende of gevaarlike aktiwiteite te weerhou. Die swak toestande in tronke weerhou mense nie daarvan om trustgeld te steel nie. Kortom, voorskrifte, reëls, verbiedinge en waarskuwings mag 'n volmaakte gemeenskap nastreef maar die menslike natuur staan breed in die weg daarvan. Hierdie realiteit geld ook in die kommersiële wêreld en by kontraksluiting en dit hou prokureurs, advokate en regsprekers besig. Uiteindelik bied dit ook stof vir akademiese regskrywers om kommentaar op te lewer.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2005/4/EJC54995
2005-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error