1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - 'n Vurkhyser en botsende verhuurderbelange - lig die skyn : regspraak

USD

 

Abstract

Die vreedsame belange-afweging van potensieel botsende belange van opponerende regsubjekte is dié funksie van die reg en 'n regter wat as regsvinder en -spreker die taak suksesvol bemeester, het in sy doel geslaag. (Sien Schoordijk "De methode van rechtsvinding en haar geschiedenis" 2003 613.) Die onderhawige uitspraak met opponerende verhuurders van 'n roerende saak ('n vurkhyser) en 'n onroerende perseel waarop die vurkhyser gestaan het, is wel 'n voorbeeld van só 'n suksesverhaal wat die bevredigende resultaat betref, maar die argumentasie waarlangs tot die juiste bevinding gekom is, laat tog ruimte vir enkele bedenkinge.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/1/EJC55008
2006-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error