1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Taalregte in Suid-Afrikaanse skole : (tydelike) verligting van onverpoosde druk : regspraak

USD

 

Abstract

Die Suid-Afrikaanse grondwet erken elf amptelike tale, terwyl vyftien ander, waaronder gebaretaal, in die grondwet genoem en talle ander in Suid-Afrika gepraat word (artikel 6). Boonop is Suid-Afrika ook 'n multikulturele en multi-godsdienstige samelewing en dit is geen wonder dat aartsbiskop Desmond Tutu na Suid-Afrika as 'n "reënboognasie" verwys het nie. Te midde van hierdie diversiteit is taal in onderwys 'n sensitiewe saak wat verdraagsaamheid, respek en buigsaamheid vereis ten einde billikheid teenoor almal te verseker. Die uitdaging is om die vreedsame saambestaan van Suid-Afrikaners binne 'n meertalige omgewing te bewerkstellig op 'n wyse wat die grondwetlik-verskanste taalregte eerbiedig, terwyl gehalte-onderwys vir alle leerders verseker word.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/1/EJC55010
2006-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error