1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - van 'n -saak beoordeel teen die lig van die onafhanklikheid en vervolgingsdiskresie van die staatsaanklaer : aantekeninge

USD

 

Abstract

Uiteenlopende kommentaar vanuit die geledere van regsgeleerdes en andere het gevolg op die besluit op 23 Augustus 2003 van die destydse nasionale direkteur van openbare vervolgings, Ngcuka, om nie die voormalige adjunk-president, Zuma, te vervolg nie. Dit was veral die stelling dat daar wel 'n -saak uitgemaak kon word, maar dat die kanse op 'n suksesvolle vervolging nie goed is nie, wat hewige kritiek ontlok het.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/1/EJC55012
2006-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error