1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Revision of the Rome Convention on the Law Applicable to Contractual Obligations (1980) : perspectives from international commercial and financial law

USD

 

Abstract


Hierdie artikel bevat die voorstelle van die skrywers aan die Europese Kommissie in verband met die hersiening van die Verdrag van Rome oor die regstelsel van toepassing op kontraktuele verbintenisse van 1980. Die outeurs spreek hulle steun uit vir die wysiging van die konvensie in gemeenskapswetgewing en bespreek dan die rol van internasionale instrumente (soos die CISG, PICC, PECL, UCP en Incoterms) in die keuse van 'n regstelsel, die rol van tradisionele en religieuse regstelsels in hierdie verband, stilswyende regskeuse en die toepaslike regstelsel in die afwesigheid van 'n regskeuse (met besondere verwysing na die voorstelle van GEDIP en die posisie rakende dokumentêre kredietbriewe), asook die trefwydte van die .

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/1/EJC55015
2006-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error