1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The constitutional right not to be deprived of property : the constitutional court keeps its options open

Volume 2006, Issue 1
  • ISSN : 0257-7747
  • E-ISSN: 1996-2207
USD

 

Abstract


Artikel 25(1) van die grondwet gee aanleiding tot heelwat ingewikkelde en lastige vrae, onder meer: (a) wat word verstaan onder die begrip "eiendom"; (b) wat beteken die begrip "ontneming"; en (c) wat word bedoel met 'n "arbitrêre ontneming"? Hoewel hierdie nie die enigste vrae is wat uit artikel 25(1) voortspruit nie, is hierdie vrae tans besonder relevant in die ontwikkeling van die grondwetlike regspraak. Die konstitusionele hof het reeds heelwat tyd en energie bestee om hierdie vrae te beantwoord. Sommige van die antwoorde wat die hof voorsien het, kan gevind word in die sleuteluitspraak oor die eiendomsklousule, , en ander in die meer resente . Die uitspraak in die is die fokus van hierdie bydrae. Hierdie uitspraak is opspraakwekkend, nie alleen omdat dit nuwe antwoorde op die gestelde vrae verskaf nie, maar ook omdat dit twee kernkenmerke van die bevestig. Hierdie kenmerke is: (a) dat die kern van die eiendomsklousule-ondersoek die vereiste is dat die ontneming nie arbitrêr mag wees nie en (b) dat by die bepaling of die ontneming arbitrêr is of nie, die hof sy wye diskresie behou om oor elke saak individueel te besluit.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/1/EJC55017
2006-01-01
2017-10-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error