1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Financial services reform : what can be learned from the Australian experience?

USD

 

Abstract


Suid-Afrika en Australië is tans leiers in Afrika en die Suidoos-Asië-Pasifiese streek onderskeidelik in die voorsiening van finansiële dienste. Om te verseker dat die finansiële dienste van hierdie twee lande steeds in die toekoms van hoogstaande gehalte in die globale mark sal wees, het beide Suid-Afrika en Australië begin met 'n proses om die regulering van die finansiële dienste-sektor te verbeter, en die lande het dikwels soortgelyke benaderings in nuwe of beoogde wetgewing gevolg. Australië het verder gevorder met die proses as Suid-Afrika en dus kan die Australiese hervormings nuttige leiding verskaf mbt sowel die welslae as die mislukkings in die hersiening van die maatskappyereg en die regulering van kollektiewe beleggingskemas en finansiële dienste. Van besondere belang is die hoë koste wat baie van die Australiese hervormings wat die beskerming van verbruikers van finansiële dienste nastreef, vir die sakewêreld meebring. Daar word nou in Australië herbesin of die voordele (soos die daarstelling van 'n internasionaal geloofwaardige finansiële dienste-sektor) werklik die koste regverdig.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/1/EJC55018
2006-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error