1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Enkele lesse vir trustees uit die -beslissing : regspraak

USD

 

Abstract

In die afgelope dekade het die gebruik van v/vas-trusts veral vir boedelbeplanningsdoeleindes, dramaties toegeneem. Dit kan grootliks toegeskryf word daaraan dat die formaliteite ten opsigte van die oprigting en administrasie van 'n v/vas-trust wesenlik verskil van die formaliteite wat byvoorbeeld ten opsigte van 'n beslote korporasie of privaat maatskappy geld. (Vir 'n meer volledige beskrywing van die formaliteite, sien Visser ea (2003) 265-298 en 424-427; Cilliers ea (2005) 65-69 en 584-589; Havenga ea (2004) 293-295.)

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/2/EJC55025
2006-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error