1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die toelaatbaarheid van ontoelaatbare hoorsêgetuienis : regspraak

USD

 

Abstract

Hierdie bydrae handel oor sekere aspekte van die hoorsêreel en die verreikende effek wat die toelaatbaarheid al dan nie van sekere hoorsêgetuienis op 'n verhoor kan hê. In die proses word ook aandag bestee aan die korrekte prosedure wat gevolg moet word by aanwending van artikel 3(l)(c) van die Wysigingswet op die Bewysreg 45 van 1988. Hoorsêgetuienis is, met sekere voorbehoude, nie toelaatbare getuienis in 'n siviele- of strafverhoor nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/2/EJC55026
2006-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error