1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - 'n Komedie van vergissings : die (nie-)wysiging van 'n nie-bestaande wetsbepaling : aantekeninge

USD

 

Abstract

'n Aantal jare gelede het ek 'n pleidooi gelewer dat die grondwet nie genommer behoort te word nie (Malherbe "Die nommering van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 1996: vergissing of onkunde?" 1998 140). My pleidooi het gespruit uit die gebruik wat in die howe sowel as by skrywers ontstaan het om na die grondwet as Wet 108 van 1996 te verwys. As redes vir my standpunt het ek die volgende oorwegings aangevoer: (a) Die grondwet is nie deur die parlement nie, maar deur die grondwetlike vergadering aangeneem, 'n liggaam wat spesiaal vir die doel deur die oorgangsgrondwet geskep is (sien hoofstuk 5 van die oorgangsgrondwet, die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 200 van 1993), uit die lede van die twee huise van die parlement bestaan het, maar formeel 'n ander liggaam met 'n ander voorsitter en ander prosedures was (sien ook Van Wyk "'n Paar opmerkings en vrae oor die nuwe grondwet" 1997 377 378-379).

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/2/EJC55032
2006-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error