1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Samehang van billikheid, skulderkenning, afstanddoening en stuiting van verjaring : aantekeninge

Volume 2006, Issue 2
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Soos vir die algemene gesondheid, is stilsit en niksdoen, ook vir die regsbelange van deelnemers aan die regsverkeer ongesond. Dit is so nieteenstaande die volkswysheid dat "alle goeie dinge kom na hom wat wag" 'n formulering wat waarskynlik verband hou met 6:15, maar wat in sy algemeenheid nie juis skrifgetrou aangewend word nie. Die regsnorme oor verjaring dien die regsekerheid en daarmee die algemene gesondheid van die reg dit bring klaarheid na verwydering van verstoppende onsekerheid, maar die gesonde werking daarvan kan met 'n oordosis aan "redelikheid en billikheid" in die slag bly.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/2/EJC55033
2006-01-01
2017-04-29

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error