1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Aulus Gellius - an expert response?

USD

 

Abstract


In die reg kan vandag aanvaar word dat 'n deskundige opinie 'n antwoord is op 'n probleem of vraag wat gegee word deur 'n juris, hetsy 'n akademikus hetsy 'n praktisyn, wat algemeen as 'n deskundige op die relevante vakgebied erken word. In hierdie artikel word Aulus Gellius, die outeur van , se werk en metodes ondersoek ten einde te probeer vasstel of sy uitsprake as regter en die regsmenings wat hy in sy boek uitspreek inderdaad as deskundige opinies beskou kan word. Die verwysing na deskundige getuies is op eerste blik vreemd omdat Gellius as regter opgetree het en hoegenaamd nie as sodanige getuie nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/2/EJC55036
2006-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error