1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Uiteindelik sekerheid oor die ware grondslag van die deliktuele vordering van 'n kind weens voorgeboortelike beserings : regspraak

USD

 

Abstract

Sedert die baanbrekende beslissing van regter Hiemstra in 1963 2 SA 254 (W) bestaan daar in die Suid-Afrikaanse deliktereg weinig, indien enige, twyfel dat 'n vordering namens 'n ongebore kind ingestel kan word vir beserings opgedoen as gevolg van 'n onregmatige daad gepleeg in die periode tussen verwekking en geboorte van die kind waardeur die ongeborene se fisies-psigiese integriteit aangetas is. Hierdie lofwaardige toedrag van sake is die direkte gevolg van die uitbreiding van die sogenaamde -fiksie ( 1 5 7: ) van die erfreg na die deliktereg. Vooraanstaande handboeke stel hierdie feit onomwonde. (Sien Neethling, Potgieter en Visser (2006) 35; Van Heerden ea (1999) 31 ev; Cronjé en Heaton (2003) 11 16-17; Davel en Jordaan (2005) 19 ev; sien ook McKerron (1971) 158-159; Van der Merwe en Olivier (1989) 51 ev.)

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/3/EJC55041
2006-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error