1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die regsoortuigings van die gemeenskap as selfstandige onregmatigheidskriterium : regspraak

USD

 

Abstract

Soos bekend, is die regsoortuigings van die gemeenskap of die basiese onregmatigheidsnorm in ons reg (Neethling, Potgieter en Visser (2006) 35 ev). Dit is egter selde nodig om direk met hierdie betreklik vae toets te werk aangesien daar in die reg presieser metodes ontwikkel het om die regsopvattings van die gemeenskap vas te stel. Die onregmatigheidsondersoek vind met ander woorde praktiese toepassing of uitdrukking in bepaalde regsreëls en -leerstukke sodat daar net in uitsonderingsgevalle direk na die regsopvattings van die gemeenskap gevra hoef te word (vgl 2000 4 SA 887 (N) 905). Twee voorbeelde van die praktiese toepassing van die -maatstaf vind 'n mens in die standpunte dat onregmatigheid geleë is in die skending van 'n subjektiewe reg of in die nie-nakoming van 'n regsplig om positief op te tree (vgl 1999 3 SA 1065 (HHA) 1075; sien Neethling, Potgieter en Visser 48 ev 52 ev).

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/3/EJC55042
2006-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error