1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Skuldvergelyking - toe en nou : regspraak

Volume 2006, Issue 3
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

In die moderne regsverkeer speel skuldvergelyking in toenemende mate 'n belangrike rol as 'n metode van skulddelging (sien bv die volgende onlangse publikasies oor die onderwerp: Derham (1996) 1 ev; Zimmermann (1990) 760-767; (2002) 18 ev; Faber (2005)). Hoofsaaklik as gevolg van die historiese agtergrond van hierdie regsfiguur, maar ook as gevolg van die komplekse partyverhoudings daarby betrokke, is dit 'n besonder ingewikkelde gebied van die privaatreg waaraan tot dusver in die Suid-Afrikaanse reg te weinig aandag bestee is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/3/EJC55044
2006-01-01
2017-08-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error