1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Gedagtes oor feitelike kousaliteit in die deliktereg : aantekeninge

USD

 

Abstract

Kousaliteit speel 'n belangrike rol in die toepassing van die deliktereg. Die doel met hierdie aantekening is om kortliks 'n kritiese oorsig te verskaf van sekere beginsels betreffende feitelike kousaliteit.


Alhoewel hierdie bydrae beperk word tot 'n aantal opmerkings oor feitelike kousaliteit vir die bepaling van aanspreeklikheid , is kousaliteit ook relevant by heelwat ander kwessies in die deliktuele skadevergoedingsreg. So dui "juridiese kousaliteit" op die begrensing van aanspreeklikheid aangesien die reg 'n dader nie onbeperk aanspreeklik kan hou vir 'n eindelose ketting van skade-inhoudende gebeurtenisse wat deur sy doen of late veroorsaak is nie (sien bv Neethling (2002) 196 ev vir 'n volledige bespreking).

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/3/EJC55046
2006-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error