1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die nasionaliteit van 'n belegger vir doeleindes van die internasionale beleggingsreg

USD

 

Abstract

Daar bestaan geen algemene internasionale ooreenkoms wat die beskerming van beleggings ten doel het nie. Hoewel daar in die verlede pogings was om 'n sodanige multilaterale verdrag die lig te laat sien, was dit nie suksesvol nie. Selfs binne die kader van die Wêreldhandelsorganisasie is daar geen algemene dokument of ooreenkoms wat primêr die beskerming en bevordering van beleggings ten doel het nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/3/EJC55054
2006-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error