1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Strafprosesreg-handboek / Criminal Procedure Handbook, P.M. Bekker, T. Geldenhuys, J.J. Joubert (Red.), J.P. Swanepoel, S.S. Terblanche en S.E van der Merwe : book review

USD

 

Abstract

Die alombekende tweetalige publikasie op die gebied van die Suid-Afrikaanse strafprosesreg, te wete die op Afrikaans en op Engels onder die bekwame redakteurskap van Joubert het sopas 'n sewende uitgawe beleef. Die feit dat 'n nuwe uitgawe van hierdie werke reeds sedert 1994 bykans tweejaarliks verskyn, getuig nie alleen van die dinamiese ontwikkeling op die gebied van die strafprosesreg oor die afgelope aantal jare nie, maar is ook aanduidend van die gewildheid van hierdie publikasies en die omvang van die nismark wat dit oor die jare verwerf het.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/4/EJC55057
2006-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error