1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Cybersquatting, typosquatting and trade mark law (part 3)

USD

 

Abstract


In die bydrae word die verskynsel van kuberplakkery ondersoek aan die hand van die algemene beginsels van die mededingingsreg, aanklamping en outeursreg. Soos in die tradisionele mededingingsfeer word ook in die elektroniese kuberruimte met aanklamping te doen gekry waar 'n laatkommer poog om onder die vaandel van 'n suksesvolle en gevestigde rolspeler aan die mark deel te neem. Die outeur kom tot die gevolgtrekking dat alle aspekte van die potensieel mededingende handelsname of domeinname in aanmerking geneem moet word alvorens bepaal kan word dat daar inderdaad sprake van onbehoorlike mededinging is. Dit veronderstel ook 'n versigtige oorweging van die potensiële teikenmark van die tersake handelsname.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/4/EJC55068
2006-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error