1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Wysigings van die bepalings van 'n liefdadigheidstrust : regspraak

USD

 

Abstract

Hierdie aansoek in die Kaapse provinsiale afdeling van die hoë hof het gehandel oor 'n liefdadigheidstrust bekend as die "Scarbrow Bursary Fund Testamentary Trust". Die trust is geskep ingevolge die testament van wyle Dr Edmund William Scarbrow wat in 1921 gesterf het. Die doel van die trust is om beurse toe te ken aan verdienstelike maar behoeftige studente van die Universiteit van Kaapstad wat hul studies in die buiteland wil voortsit. Kragtens die testament mag net studente van Europese afkoms vir die beurs in aanmerking geneem word. 'n Kodisil is later bygevoeg wat hierdie beperking uitgebrei het en bepaal het dat geen vrouestudent van enige nasionaliteit, of 'n persoon van Joodse afkoms 'n beurs mag ontvang ingevolge die trust nie. In hierdie aansoek voor regter Griesel is die geldigheid van die beperkings in die testament bevraagteken.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2007/1/EJC55077
2007-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error