1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Plek van die en die saaklike ooreenkoms : regspraak

USD

 

Abstract

Die word dikwels bestempel as die sterkste sakeregtelike remedie waaroor die eienaar beskik. Dit is dié klassieke remedie waarmee die eienaar in ooreenstemming met die Romeinsregtelike spreuk (D 6 1 49) sy saak wat uit sy besit geraak het van die huidige besitter terugvorder ongeag die gronde waarom sy saak in die besit van die verweerder beland het. (Sien reeds die omskrywing deur Josson (1897) 408.) Die eiser hoef ook nie die onregmatigheid van die verweerder se beheer van sy saak aan te voer of te bewys nie. Hy hoef slegs te bewys dat hy die eienaar van die saak is, dat die saak nog in esse is en inderdaad in die beheer van die verweerder is. Dit is herhaaldelik deur die hoogste hof bevestig.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2007/1/EJC55082
2007-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error