1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Power play : a playful theory of interpretation

USD

 

Abstract


Interpretasieteorieë speel 'n groter wordende rol in beide regsfilosofie en regspraktyk. Tradisioneel word aanvaar dat woorde in regsdokumente in hulle gewone of letterlike betekenis verstaan moet word. Ontwikkeling in regsteorie, en spesifiek die sogenaamde "interpretive turn" maak dit egter toenemend onmoontlik om hierdie standpunt te handhaaf. In hierdie artikel word die tradisionele standpunt geklassifiseer as fundamentalisties. Die kontemporêre reaksie hierop (die antifundamentalisme) ontken hierdie standpunt met 'n soort nihilisme wat argumenteer dat alle betekenisse ewe geldig is en dat wetsuitleg bloot 'n rookskerm is vir politieke keuses. In hierdie artikel word, aan die hand van spel-teorie gebaseer op krieket, geargumenteer dat daar 'n alternatief hiervoor is. Die nie-fundamentalistiese teorie bied 'n oplossing vir die dualistiese keuse tussen tradisionele teorieë en nihilsme.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2007/1/EJC55093
2007-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error