1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The filling station saga : environmental or economic concerns?

USD

 

Abstract


Die afgelope paar jaar het daar verskeie hofuitsprake verskyn oor omgewingsinvloedstudies en petrolstasies. Alvorens 'n petrolstasie opgerig kan word, moet 'n omgewingsinvloedstudie onderneem word. Die betrokke staatsdepartement moet daarna bepaal watter invloed die oprigting van die petrolstasie op die omgewing en op sosio-ekonomiese en kulturele omstandighede sal hê. Die vraag is egter hoe omgewings, sosio-ekonomiese en kulturele omstandighede deur die howe geïnterpreteer moet word. Die howe is geneig om sosiale en ekonomiese faktore van mekaar te skei. In sommige sake is omgewingsinvloedstudies gebruik om mededinging te beheer, terwyl die howe dit in ander gevalle verwerp het. Nóg wetgewing, nóg departementele riglyne, nóg die howe lê duidelike riglyne in dié verband neer. Die artikel poog om te bepaal wat onder omgewings-, sosiaalekonomiese en kulturele faktore verstaan behoort te word en om aanbevelings in dié verband te maak.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2007/2/EJC55109
2007-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error