1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Seeking truth or seeking justice : reflections on the changing face of the adversarial process in civil litigation

USD

 

Abstract


Weens die druk wat die geweldige veranderings in die moderne samelewing op die sivielprosesregtelike stelsel plaas, word beweer dat die stelsel in 'n "krisis" verkeer. Die probleme wat ervaar word in die stelsel word deur kritici óf aan die adversatiewe stelsel self óf aan die adversatiewe aard daarvan toegeskryf. In 'n poging om die probleme aan te spreek, het onlangse regshervorming alternatiewe geskilbeslegtingsprosesse en geregtelike bestuur in sommige jurisdiksies ingevoer. Hierdie bydrae ondersoek die geldigheid van die aanslag op die adversatiewe stelsel asook die toepaslikheid van die voormelde hervormingsmaatreëls in die lig van die uitwerking daarvan op die tradisionele adversatiewe stelsel.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2007/2/EJC55110
2007-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error