1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Bouersretensiereg en sleutel tot die mandament van spolie : regspraak

USD

 

Abstract

Die terughoudingsbevoegdheid van 'n bouer is 'n kragtige wapen in die hand van die prestasieskuldeiser teen die aanbesteder van byvoorbeeld bouwerk indien laasgenoemde om welke rede ook nie sy vermeende prestasieverpligtinge ten volle nakom nie. Ongeag of die vorderingsreg onderliggend aan die aanspraak op die terughoudingsbevoegdheid uit 'n bestaande ooreenkoms of ongegronde verryking ontstaan het, is die retensiereg egter as buitengewone regsmiddel onderworpe aan 'n strikte nakoming van die vereistes wat daarvoor gestel word. (Sien oor die vereistes vir 'n terughoudingsbevoegdheid in die Suid-Afrikaanse reg Sonnekus "Retensieregte - nuwe rigting of misverstand ?" 1991 462; 1994 579 en vgl vir die Nederlandse reg Fesevur (1988) 25-107.)

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2007/3/EJC55114
2007-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error