1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Toekomstige (lug)kastele : die verkoop van regte opuitbreiding kragtens artikel 25 van die Wet op Deeltitels : aantekeninge

USD

 

Abstract

Die verkoop van regte op uitbreiding kragtens artikel 25 van die Wet op Deeltitels 95 van 1986 is tans weens hoë eiendomspryse gewild en relevant. Die konsep van 'n reg op uitbreiding is nie nuut nie, maar wel die verkoop daarvan; hetsy in die geheel of gedeeltelik. In die verlede het ontwikkelaars artikel 25 hoofsaaklik gebruik om fase-ontwikkeling in 'n deeltitelskema te doen. Tans verkoop ontwikkelaars die geheel of gedeeltes van sodanige reg aan individue wat dit as 'n voertuig gebruik om eiendomsreg in 'n deeltitelskema te bekom.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2007/3/EJC55119
2007-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error